USP
Hoekom moet ons kliënte op dieBurger.com adverteer?
- Toegang tot ‘n unieke Afrikaanse mark – nie koerantleser
- Toegang tot aantal PLAASLIKE gebruikers
- Lae clutter – hoër yield
- Spend tot geskikte % footprint relatief lag
- Prestige en inovering
- Mediaverbruik van ander mediums baie laag tydens kantoorure.
- Relatief goedkoop per plasing
- Produksiekoste baie laag
- Lead time baie kort
- Hoogste vlak van interaktiwiteit van al die mediums
- Baie meetbaar – P-factors en verslae
- Hoër LSM as meeste ander media

